GalleriesSchools galleries

Boekevat en kekkelbekke

Skole spog met hul kulturele uitblinkers.

Hoofleiers van Euphorbia CO skool James Kriel (hoofseun) en Isebelle de Beer (hoofmeisie) is verkies as hoofleiers van die Euphorbia Christelike Onafhanklike skool in Mookgophong.

 

Caitlin Jones, ’n oudleerder van Laerskool Warmbad, het haar BSc-graad in Earth Sciences cum laude aan die Universiteit Stellenbosch geslaag. Caitlin, wat aan Afrikaans Hoër Meisieskool in Pretoria gematrikuleer het en wie se ouerhuis steeds in Bela-Bela is, gaan vanjaar haar honneursgraad op Stellenbosch aanpak.

Support local journalism

Add Die Pos as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button