Dié verlore mannetjieskat is in die omgewing van die Kranskop-tolhek gevind. Hy is goed versorg en het ’n blou vlooibandjie om sy nek. Hy is nie gekastreer nie en is by die Kranskop-dierekliniek. Sy eienaars of iemand wat ’n goeie tuiste kan aanbied, kan die kliniek skakel by tel. (014) 717 5996.