Local sportSport
Nylies skitter by atletiekbyeenkoms
Hoërskool Nylstroom het op Vrydag 25 Januarie ’n skitterende vriendskaplike atletiekbyeenkoms teen die besoekende Prestige College en Hoërskool Louis Trichardt aangebied. Herman Steyn, bekroonde fotograaf van Die Pos, was daar om die foto’s te neem.







