Byla se eienaar is baie hartseer nadat dié worshondkruising op Donderdag 24 Januarie op die Kranskoppad naby DA43 weggeraak het. Enigiemand wat kan help om die tefie op te spoor, skakel tel. 072 287 1337.
Lief Kattie van Modimolle is op soek na ’n goeie huis, want sy eienaars emigreer. Sy vorige eienaars is bereid om vir sy kastrasie te betaal indien iemand hom ’n tuiste kan bied. Vir meer inligting skakel tel. 084 506 8504.