LifestylePets

Diere en hul maniere

Elke hond (kat of budgie) kry sy dag! Hier kan lesers foto's plaas van hul geliefde troeteldier vir almal om te sien.

Lief Kattie van Modimolle is op soek na ’n goeie huis, want sy eienaars emigreer. Sy vorige eienaars is bereid om vir sy kastrasie te betaal indien iemand hom ’n tuiste kan bied. Vir meer inligting skakel tel. 084 506 8504.

Support local journalism

Add Die Pos as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button