Sarel Coetzer (die tweede skoolhoof van Laerskool Vaalwater) het jare gelede een van dié bome op die skoolterrein geplant en dié boom verskaf steeds groot vreugde aan die Valies. Die Valies is bevoorreg om elke seisoen van die pikante appeltjies op hul skoolgronde te kan eet.
Die kei-appel se natuurlike habitat is vanaf die Keirivier in die Kaap tot in die noorde van Tanzanië.
Die boom se wetenskaplik naam is dovyalis Caffra en dit val onder die salicaceae-familie.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



