Local newsNews

’n Dorp bid saam

Oud en jonk het om 06:00 dié oggend op die skool se atletiekbaan bymekaar gekom.

Hoërskool Warmbad het op Vrydag 22 Februarie ’n oproep op die gemeenskap van Bela-Bela gedoen om saam met hulle te kniel en die seën te vra op die gemeenskap, maar ook vir die 56ste Bosveld Interhoër waarvan hulle vanjaar die gasheerskool was.

Oud en jonk het om 06:00 dié oggend op die skool se atletiekbaan bymekaar gekom.

Die gebed is gelei deur ds. Otto Clasen van die NG Moedergemeente wat aanwesiges gevra het om hande te vat en stil te word terwyl die eerste sonstrale oor die dorp neergedaal het.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add Die Pos as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button