Local newsNews
Kragkrisis was beste nuusstorie van 2018
Ronél van Jaarsveld, Die Pos se bekwame joernalis in Modimolle, is tydens Die Pos se opleidingseminaar op Saterdag 2 Maart aangewys as die verslaggewer met die beste impakstorie in 2018.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



