Jan Pelser se foto “Hardapdam” het tydens die Warmbad-fotografieklub se Maart-byeenkoms ’n merietetoe-kenning in die tweester-afdeling behaal. Die Klub vergader elke eerste Dinsdag van die maand om 18:00 by die AP Kerk. Vir meer inligting kontak Gerda de Bruto by tel.082 563 4725.
Michelle Rootman se foto “Aandagtig” is tydens Warmbad-fotografieklub se Maart-byeenkoms met ’n meriete toekenning in die driester-afdeling bekroon. Die Klub vergader elke eerste Dinsdag van die maand om 18:00 by die AP Kerk op die hoek van Katjiepiering- en Huilboslaan in Bela-Bela. Vir meer inligting kontak Gerda de Bruto by tel.082 563 4725.