Community galleriesGalleries

FOTOGRAFIE: In fokus

Die wêreld vasgevang deur ’n kameralens.

Michelle Rootman se foto “Aandagtig” is tydens Warmbad-fotografieklub se Maart-byeenkoms met ’n meriete toekenning in die driester-afdeling bekroon. Die Klub vergader elke eerste Dinsdag van die maand om 18:00 by die AP Kerk op die hoek van Katjiepiering- en Huilboslaan in Bela-Bela. Vir meer inligting kontak Gerda de Bruto by tel.082 563 4725.

Support local journalism

Add Die Pos as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button