Hennie Ludik se foto “Down and out” wen tydens die Warmbad-fotografieklub se Maart-byeenkoms ’n merietetoekenning in die senior afdeling. Die klub vergader elke eerste Dinsdag van die maand om 18:00 by die AP Kerk op die hoek van Katjiepiering- en Huilboslaan in Bela-Bela. Vir meer inligting kontak Gerda de Bruto by tel.082 563 4725.
Dié besondere foto wat deur Ancia du Plessis geneem is het tydens die Bos-veldfotografieklub se Maart-byeenkoms ’n merietetoekenning ontvang in die kategorie: ope of piktoriaal. Die klub kom een keer ’n maand bymekaar. Vir meer inligting bel vir Lizelle Koch by tel. 082 772 2006.
Hennie Ludik se foto “Ou skoene” is tydens die Warmbad-fotografieklub se Maart-byeenkoms aangewys as die temawenner in die senior afdeling. Die klub vergader elke eerste Dinsdag van die maand om 18:00 by die AP Kerk op die hoek van Katjiepiering- en Huilboslaan in Bela-Bela. Vir meer inligting oor die klub bel vir Gerda de Bruto by tel.082 563 4725.
Dawie Maree se foto “River Sunset” is tydens die Bosveld-fotografieklub se Maart-byeenkoms as die wenner in die kategorie vir land-skappe bekroon. Hy het ook ’n meriete-toekenning ontvang. Die klub kom een keer per maand bymekaar. Vir meer inligting bel vir Lizelle Koch by tel. 082 772 2006.
Michelle Rootman se foto “Reën gebring” het tydens die Warmbad-fotografieklub se Maart-byeenkoms ’n merietetoekenning in die driester-afdeling gewen. Die klub vergader elke eerste Dinsdag van die maand om 18:00 by die AP Kerk op die hoek van Katjiepiering- en Huilboslaan in Bela-Bela. Vir meer inligting kontak Gerda de Bruto by tel.082 563 4725.
Drina van der Merwe se foto “Rooi-keelbyevanger” het tydens die Warm-bad-fotografieklub se Maart-byeenkoms ’n merietetoekenning in die driester-afdeling gewen. Die klub vergader elke eerste Dinsdag van die maand om 18:00 by die AP Kerk op die hoek van Katjiepiering- en Huilboslaan in Bela-Bela. Vir meer inligting bel vir Gerda de Bruto by tel. 082 563 4725.