Local newsNews
SAVF-minimark hou suksesvolle markdag
Die mark word gehou om plaaslike mense die geleentheid te gee om hulle ware — van gebak, juwele, wit olifant-items of waardevolle versamelaarstukke van die hand te sit.
Die Suid-Afrikaanse Vrouefederasie (SAVF) in Bela-Bela het op Vrydag 29 Maart hul eerste maandelikse minimark in die SAVF-saal in Ludorfstraat aangebied.

Die mark word gehou om plaaslike mense die geleentheid te gee om hulle ware — van gebak, juwele, wit olifant-items of waardevolle versamelaarstukke van die hand te sit ten bate van die SAVF se liefdadigheidsfonds.
Besoek gerus die minimark, want daar is werklik iets vir almal om huis toe te neem.
Vir navrae of om ’n tafel vir die volgende geleentheid te bespreek, bel vir Susan de Klerk, SAVF-voorsitter, by tel. 082 925 9439.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



