GalleriesSports galleries

Oor die wenstreep…

Die Pos se gereelde bydrae tot sport in en om die Waterberg.

Hoërskool Hans Strijdom kweek al jare lank rugbyspelers van formaat. Dié drie manne, Nieard Rietchard, Tristan Snyman en Ruan Robberts, is gekies om in die Oktober-vakansie na Ierland te toer. Hulle vorm deel van die Mauritz Hansen-rugbytoergroep.

 

Brendon Branford van Laerskool Nylstroom is seepglad op die rugbyveld. Hy is as die o.11-rugbyspan se speler van die week gekies tydens die span se onlangse toer na Volksrust.

Support local journalism

Add Die Pos as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button