Home/Lifestyle/Diere en hul maniere LifestylePets Diere en hul maniere Elke hond (kat of budgie) kry sy dag! Hier kan lesers foto's plaas van hul geliefde troeteldier vir almal om te sien. April 18, 2019 Die Pos-span / The Post team Less than a minute Facebook X LinkedIn Tumblr Pinterest WhatsApp Telegram Share via Email Print Dié op-en-wakker Jack Russelkruising van Modimolle, ’n reun wat gesteriliseer is, is tans by die Kranskop Dierekliniek. Indien daar ’n leser is wat hom ’n goeie huis kan bied, skakel die kliniek by tel. (014) 717 5996. April 18, 2019 Die Pos-span / The Post team Less than a minute Facebook X LinkedIn Tumblr Pinterest WhatsApp Telegram Share via Email Print