GalleriesSchools galleries

Boekevat en kekkelbekke

Skole spog met hul kulturele uitblinkers.

Met die aanbreek van die koeler dae in April raak die opstaan vir skool so ’n bietjie moeiliker, maar die juniors van Laerskool Vaalwater skrik nie vir “koue” pampoen nie. Hier wag Willem Nel, Tiekie Dercksen en Shay-Anne Louw voor skool op ’n onverwagse nat en koue week op die sementblad vir die skooldag om te begin.

Support local journalism

Add Die Pos as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button