Die Bosveldfotografieklub se fotograwe het hul foto’s tydens hul April-byeenkoms vertoon en die bestes vir die maand ge-kies. Dawie Maree se foto “The Boss” is in die wildlewekategorie as kategorie- en seniormaandwenner aangewys. Hy het ook ’n merietesertifikaat ontvang. Die klub kom een keer ’n maand in Modi-molle bymekaar. Vir meer inligting, bel vir Lizelle Koch by tel. 082 772 2006.
Hannes Koch se foto “Brilletjies” was die wenner in die monochroomkategorie tydens die Bosveldfotografieklub se April-byeenkoms. Koch is ook as die junior maandwenner aangewys. Die klub kom een keer ’n maand in Modimolle bymekaar. Vir meer inligting, bel vir Lizelle Koch by tel. 082 772 2006.