Community galleriesGalleries

FOTOGRAFIE: In fokus

Die wêreld vasgevang deur ’n kameralens.

Hannes Koch se foto “Brilletjies” was die wenner in die monochroomkategorie tydens die Bosveldfotografieklub se April-byeenkoms. Koch is ook as die junior maandwenner aangewys. Die klub kom een keer ’n maand in Modimolle bymekaar. Vir meer inligting, bel vir Lizelle Koch by tel. 082 772 2006.

Support local journalism

Add Die Pos as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button