Local sportSport

Hokkiebokkies wys hul staal

Die Hansies het op Saterdag 27 April ’n geslaagde winter-sportdag teen Hoërskool Ellisras op hul tuisveld gehou.

Wilna Nel het op regter-vleuel vir die Hansies reusewerk gedoen in hul wedstryd teen Hoërskool Ellisras. Haar verdediging en aanval was skitterend.

Related Articles

Back to top button