Local sportSport

Kwag­gas klop A­man­del­bult

Die Kwag­ga-rug­by­klub van Be­la-Be­la is stel­sel­ma­tig be­sig om weer veld te wen na­dat hul­le hul eers­te paar wed­stry­de in die Wa­ter­berg-rug­by­li­ga ver­loor het.

Die span het egter nie moed verloor nie en op Vry­dag 31 Mei vir A­man­del­bult-rug­by­klub met 27-22 in ’n weg­wed­stryd geklop.

Chris Goo­sen, die Kwag­gas se ­af­rig­ter, het gesê die span sien uit na hul volgende tuis­wed­stryd op Vrydag 7 Junie teen die gedugte Rhino-rugbyklub van Northam.

Die wedstryd begin om 18:00 op die veld van Hoërskool Warmbad en ondersteuners word vriendelik genooi om die wedstryd by te woon.

Related Articles

Back to top button