Local sportSport

Plaaslike karatekas mik hoog

Die Nylstroom/Warmbad JKA is op Vrydag 24 Mei deur 22 karatekas by die Suid-Afrikaanse JKA-karatekampioenskap by die Ellis Park-sportstadion in Johannesburg verteenwoordig.

Meer as 4 000 karatekas van regoor die land het aan die byeenkoms deelgeneem.

Cerise Burger (bruin gordel) het ’n brons medalje in kumite verower.

 

Reinhard van Niekerk (pers gordel) het ’n brons medalje in kumite gewen.

 

Cerise Burger, Altus Burger, Itu Malapane, Odette van der Merwe, Paige Cronjé, Reinhard van Niekerk en Tina du Toit het almal medaljes verower.

Support local journalism

Add Die Pos as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button