GalleriesSchools galleries

Boekevat en kekkelbekke

Skole spog met hul kulturele uitblinkers.

Dié leerders van Laerskool Eugene N. Marais in Mookgophong weet hoe om hul sê in Engels te sê. Hulle het aan die semifinale ronde van die ATKV-redenaarskompetisie vir eerste addisionele taal-sprekers deelgeneem. Op die foto is Renette Leite (onderwyser en afrigter), Nickie Malan, Caitlin Steenkamp en Marnus Law. In die agterste ry is John-Victor Lombaard, Zander Law en Kylie Viviers.

Support local journalism

Add Die Pos as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button