Community galleriesGalleries

FOTOGRAFIE: In fokus

Die wêreld vasgevang deur ’n kameralens.

Willem Pietersen se foto “Spilpunt” het ’n merietetoekenning in die driesterafdeling gewen tydens die Warmbad-fotografieklub se Julie-vergadering. Belangstellendes kan elke eerste Dinsdag van die maand om 18:00 by die AP Kerk op die hoek van Katjiepiering- en Huilboslaan in Bela-Bela by die klub aansluit.

 

Lizelle Koch se foto “Painted Lady” is as die wenfoto in die kategorie vir makro- en nabyfoto’s gekies tydens die Bosveld-fotografieklub se Julie-byeenkoms. Die klub vergader maandeliks in Modimolle. Vir meer inligting, bel vir Lizelle Koch by tel. 082 772 2006 of stuur ’n e-pos aan bfotografieklub@gmail.com (.)

Support local journalism

Add Die Pos as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button