Local sportSport

Go meneer!

Hoërskool Nyl­stroom het op Woens­dag 31 Julie hul jaar­likse blyers- en glyers­wed­stryde tot groot ver­maak van die toe­skouers aan­gebied.

Die onnies het die netbal en hokkie teen die ma­trieks gewen. Die blyers het die hokkie en rugby teen die glyers gewen en die glyers het die sokker teen die blyers gewen.

Op die foto verde­dig Lunga Mak­gatulela so al wat sy kan, maar Anton du Plessis, skool­hoof van die Nylies, is ’n man van vele talente.

Hierdié doel het die finale nek­slag toege­dien en die onnies laat wen. Foto: Herman Steyn

Related Articles

Back to top button