Alma Hoon se foto “Waterbokma en kind” het ’n merietetoe-
kenning in die driesterafdeling gewen tydens die Warmbad-fotografieklub se Augustus-vergadering. Die klub vergader elke eerste Dinsdag van die maand om 18:00 by die AP Kerk op die hoek van Katjiepiering- en Huilboslaan in Bela-Bela.