Alma Hoon se foto “Ek droom van vryheid” het ’n merietetoekenning in die drie-
sterafdeling gewen tydens die Warmbad-fotografieklub se Augustus-vergadering. Ywerige fotograwe wat by die klub wil aansluit, kan vir Gerda de Bruto bel by tel. 082 563 4725.
Alma Hoon se spogfoto met die naam “Innemende glimlag” het ’n merietetoekenning in die driesterafdeling gewen tydens die Warmbad-fotografieklub se Julie-vergadering. Om by die klub aan te sluit, bel vir Gerda de Bruto by tel. 082 563 4725.