Community galleriesGalleries

FOTOGRAFIE: In fokus

Die wêreld vasgevang deur ’n kameralens.

Alma Hoon se spogfoto met die naam “Innemende glimlag” het ’n merietetoekenning in die driesterafdeling gewen tydens die Warmbad-fotografieklub se Julie-vergadering. Om by die klub aan te sluit, bel vir Gerda de Bruto by tel. 082 563 4725.

Support local journalism

Add Die Pos as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button