Local newsNews
Lente is in die lug!
Lente is in die lug en dit beteken dat dit weer tyd is vir swem, braai en baljaar.

Philip Snyman en Marlien Smit, albei gr. R-leerders van Bosveldspruitjies Kleuterskool in Bela-Bela, sê lente beteken vir hulle dat ’n mens weer lekker buite kan speel.
Philip is in die Hondjieklas en Marlien in die Voëltjieklas.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



