EntertainmentLifestyle

Hoor jy die magtige dreuning?

Or­ga­ni­seer­ders van die Hankook Tyre SA Land Cruiser­fees en Af­ri­ka-re­kord­poging vir die meeste Land Cruisers op een terrein het hulself verlede naweek oortref.

Land Cruisers-eienaars van regoor die land is genooi om deel te hê aan dié rekord­po­ging wat by die Sondela-natuur­reser­vaat buite Bela-Bela gehou is.

Die vorige rekord in 2017 van 434 Land Cruisers is ver­lede jaar ver­beter na 491 voertuie.

Vanjaar is alle verwag­tinge oortref toe 523 voertuie inge­skryf is. Op die foto val die voer­tuie in gelid om ’n 20 km lange konvooi te vorm.

Support local journalism

Add Die Pos as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button