’n Wit en grys kat het op Dinsdag 10 September by die stadsaal in Modimolle weggeraak. Hy het ’n bandjie met ’n klokkie om sy nek. Daar is ook ’n selfoonnommer op. Indien iemand hom sien, bel asseblief vir Donae of Gerhard Bester by tel. 072 456 9502 of tel. 076 552 9102.