GalleriesSchools galleries

Boekevat en kekkelbekke

Skole spog met hul kulturele en akademiese uitblinkers.

Eenheid Primary in Modimolle wishes their principal, Gerda Nel, a happy birthday this week. She has been at the school for 41 years and was appointed as principal in 2014.

 

Bosveldspruitjies Kleuterskool in Bela-Bela het op Vrydag 6 September gesprankel met oorspronklike kostuums en grimering toe die skool ’n spesiale “shimmer and shine”-dag gehou het om die koms van die lente te vier. Op die foto is twee van die leerders in hul Arabiese prinseskostuums, Lexi Stavrakis (Hondjieklas) en Milé Boshoff (Voëltjieklas).

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button