NewsSchools

‘A Liddle surprise!’

Hoërskool Warmbad was vandeesweek die gasheerskool vir die gesogte jaarlikse sweminterhoër.

Daar was hope rekords, skouspelagtige vertonings en darem ook pret! Hier gryp van die leerders vir Paul Liddle, skoolhoof van die Warries, sodat hy darem ook kan voel dat die warmer weer warmer water beteken.

Die gala is deur Hoërskool Piet Potgieter in Mokopane gewen, gevolg deur Hoërskool Ben Viljoen in Groblersdal tweede en Hoërskool Warmbad derde.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add Die Pos as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button