’n Verlore skaaphondteef is verlede week in die omgewing van Koffiekan in Modimolle opgetel. Dit lyk asof sy kleintjies het. Sy is by die Kranskop-dierekliniek en is op soek na haar mense. Vir meer inligting, skakel die kliniek by tel. (014) 717 5996.