LettersOpinion

Sien die liggaam in geheel

Daar is nie een as­pek van mens­wees wat onaf­hank­lik van die res han­teer kan word nie.

Jan Greeff, Be­la-Be­la, skryf:

Ek stem vol­mon­dig saam met “Ho­lis­ties is die gons­woord” wat in Au­gus­tus in die Wa­ter­berg-af­tree­by­laag van Die Pos ver­skyn het.

Daar is nie een as­pek van mens­wees wat onaf­hank­lik van die res han­teer kan word nie.

Emo­sio­ne­le en gees­te­li­ke ge­sond­heid is van die be­lang­rik­ste as­pek­te wat in die mo­der­ne sa­me­le­wing ’n reuse-uitwerking op ons le­wens­ge­halte en ge­sond­heid uit­oe­fen en na tal­le on­ge­steld­he­de kan lei.

Related Articles

Back to top button