MunicipalNews

Bela-Bela-munisipaliteit sê daar is LIG in die tonnel

Die tegniese afdeling van die Bela-Bela-munisipaliteit het die afgelope week beloof hulle is volstoom aan die werk om foutiewe straatligte in die dorp te herstel.

Die Pos het onlangs ’n kykie na die voorraad gekry en dit blyk daar is voldoende voorraad beskikbaar om dié projek suksesvol af te handel.

Volgens ’n woordvoerder van die munisipaliteit was die hidrouliese hyskraan wat gebruik word om die straatligte te vervang, buite werking. Dit is intussen herstel en die werk kan nou begin.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Related Articles

Back to top button