Community galleriesGalleries

FOTOGRAFIE: In fokus

Die wêreld vasgevang deur ’n kameralens.

Alma Hoon se foto “Langs die meer” het ’n merietetoekenning in die driesterafdeling tydens die Warmbad-fotografieklub se Oktober-vergadering gewen. Die klub vergader elke eerste Dinsdag van die maand om 18:00 by die AP Kerk op die hoek van Katjiepiering- en Huilboslaan in Bela-Bela. Belangstellendes kan vir Gerda de Bruto bel by tel. 082 563 4725.

 

Jan Pelser se besondere foto “In die gras” het ’n merietetoekenning in die driesterafdeling gewen tydens die Warmbad-fotografieklub se September-maandvergadering. Die klub vergader elke eerste Dinsdag van die maand om 18:00 by die AP Kerk op die hoek van Katjiepiering- en Huilboslaan in Bela-Bela.

 

Gerda de Bruto se besondere foto “Dorp toe” het ’n merietetoekenning in die senior afdeling gewen tydens die Warmbad-fotografieklub se September-vergadering. Die klub vergader elke eerste Dinsdag van die maand om 18:00 by die AP Kerk op die hoek van Katjiepiering en Huilboslaan in Bela-Bela.

Support local journalism

Add Die Pos as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button