CrimeNews

Molesteerder ses jaar tronk toe gestuur

’n Man van Bela-Bela sal ses jaar lank ag­ter tra­lies deur­bring na­dat hy in die Modi­mol­le-streeks­hof skul­dig be­vind is aan sek­sue­le oor­tre­dings teen­oor ’n min­der­ja­rige.

Die 41-ja­ri­ge man se iden­ti­teit word weer­hou om die kind te be­skerm. Hy is op Maan­dag 30 Sep­tem­ber skul­dig be­vind op drie aan­klag­te van sek­sue­le aan­ran­ding waar­voor hy ses jaar tronk­straf op­ge­lê is, as­ook op een aan­klag van sek­sue­le ge­reed­ma­king.

Hy sal die twee von­nis­se ge­lyk­ty­dig uit­dien.

Hy het voor land­dros Pie­ter Man­tha­ta ver­skyn.

Die voor­val­le het tus­sen 2014 en 2016 in Bela-Bela en Modi­mol­le plaas­ge­vind toe die kind 13 jaar oud was. Die man het skuld ontken op al die aanklag­te teen hom.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Related Articles

Back to top button