GalleriesSports galleries

Oor die wenstreep…

Die Pos se gereelde bydrae tot sport in en om die Waterberg.

Hierdie tuimelgimnaste van die Warmbad-gimnastiek- en tuimelklub het op Saterdag 26 Oktober aan die Suid-Afrikaanse Aerialnastix-kampioenskap in Benoni deelgeneem en puik presteer. Mia Strydom (8) het goud op die bank en vir tuimel verwerf. Mckayla Vermaak (10) het brons in tuimel en op die trampolien verwerf.

 

Albert Groothof het goud gekry vir sy trampolienroetine en brons in die tuimelitem.

Support local journalism

Add Die Pos as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button