Local sportSport

Marathon ’n reusesukses

Die Be­la-Be­la Su­per­spar-wedren wat op Sa­ter­dag 9 No­vem­ber aan­ge­bied is, het vanjaar meer as 900 atlete gelok wat aan die 5 km, 10 km, 21,1 km en 42,2 km-wed­lope deelge­neem het.

Te­bo­ho Le­ha­ja (mid­del) van die Ar­ca­dia-ma­ra­thon­klub was die wenner van die Bela-Bela Superspar-wedloop se 42,2 km in ’n tyd van 02:29:35. Saam met hom op die fo­to is Neels Ven­ter (voor­sit­ter van die Warm­bad-ma­ra­thon­klub) en Ka­rel von Molt­ke (een van die bor­ge) ty­dens die prys­uit­de­ling. Gift Ra­ma­be­le van die Top Runners-ma­ra­thon­klub was die eerste vrou in die 42,2 km met ’n tyd van 03:31:54. Dan Mo­se­lak­we van die Ned­bank-ma­ra­thon­klub (01:10:40) was die wenner van die 21,1 km en Jea­nette Mo­tan­ya­ne van die Top Run­ners-ma­ra­thon­klub was die vrouewenner (01:37:35).

Related Articles

Back to top button