Local sportSport
Netbal kraai koning
Die Nylstroom Hotshots-netbalspan het op Saterdag 16 November kragte gemeet teen die span van Thabazimbi. Die telling was 42-28 in die Hotshots se guns.
Add Die Pos as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.