GalleriesSchools galleries

Boekevat en kekkelbekke

Skole spog met hul kulturele en akademiese uitblinkers.

Waterberg Academy recently announced their new head boy and girl for 2020. Mirriam Mpete and Joshua Hein will take the lead in the coming year. On the photo are San-marie Stegmann, this year’s head girl, Mpete, Boitumelo Mataboge, this year’s head boy and Hein.

 

Euphorbia Christelike Onafhanklike Skool in Mookgophong het hul nuwe snoepieleiers vir 2020 aangewys. Op die foto is Lian Pretorius, Stephan van der Merwe, Ruleen Rautenbach en Tiago Rentroia.

 

Hierdie leerders van die Euphorbia Christelike Onafhanklike Skool in Mookgophong is as nuwe leiers vir 2020 verkies. Voor is Kaylin Odendaal. In die middel is AJ Loots, Anél Pretorius (skoolhoof) en Gerhardus Brits. Agter staan Wynand Schalekamp (hoofseun), Lani Briel, Wynand Geyser, Minette Tolmay en Ané Pretorius (hoofmeisie).

Support local journalism

Add Die Pos as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button