Local sportSport
Gholfspelers speel ’n barshou tydens kampioenskap
Gholfspelers van die Zebelas-gholfklub in Bela-Bela het die laaste naweek in November hul jaarlikse klubkampioenskap by die Zebula-gholfbaan gehou.
Die klub het na afloop van die kompetisie hul jaarafsluiting gehou en pryse aan hul topspelers oorhandig.







