Stephen van Niekerk is as klubkampioen aangewys.
Die klub het na afloop van die kompetisie hul jaarafsluiting gehou en pryse aan hul topspelers oorhandig.
Phillip Weideman het met die merieteprys weggestap, asook die trofee vir Gholfspeler van die Jaar.
Dave Brown (regs) was die naaswenner in die uitspeelronde. Gerrie Strydom is saam met hom op die foto.
Die klub het ’n uitspeelronde aangebied wat deur Stephen van Niekerk gewen is. Mariëtte Weideman is saam met hom op die foto.
Tanya Motk het tydens die klubkampioenskap ’n volmaakte gelukhou op putjie nommer 8 gehad.
Support local journalism
Add Die Pos as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.