Local newsNews

Alles is SOPNAT!

Op sommige plekke, soos in die Pienaarsrivier-omgewing, het daar tot 238 mm binne enkele ure uitgesak.

Wydverspreide reën het die afgelope week oor groot dele van die land uitgesak en die Waterberg is ook papnat.

Op sommige plekke, soos in die Pienaarsrivier-omgewing, het daar tot 238 mm binne enkele ure uitgesak.

Lees ook die berig elders oor die uitwerking wat die reën op landwye beurtkrag het.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add Die Pos as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button