GalleriesSchools galleries

Boekevat en kekkelbekke

Skole spog met hul kulturele en akademiese uitblinkers.

Hoërskool Nylstroom het hul nuwe Nylies op Maandag 13 Januarie tydens ’n gr. 8-kamp op die skoolterrein verwelkom. Nie net het die nuwelinge die geleentheid gekry om mekaar, die skoolterrein en die skoollied te leer ken nie, maar hulle weet ook nou presies hoe taai molasse en meel is. Liliana Goncalves en Carli-Louise Jacobs het nie gedink hulle sal betyds skoon wees om die skooljaar op Woensdag 15 Januarie te begin nie.

Support local journalism

Add Die Pos as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button