GalleriesSports galleries

Oor die wenstreep…

Die Pos se gereelde bydrae tot sport in en om die Waterberg.

AJ Oelofse vlieg deur die lug tydens die o.11-seuns se verspring-items. Hy is aangewys as die senior Victor Ludorum van Laerskool Vaalwater se interhuis-atletiekbyeenkoms. Thabiso Modimolla en Duhanique Bodenstein was die junior Victor en Victrix Ludorums.

 

Die jongspan is reg vir vanjaar se atletiekseisoen wat voorlê. Zehandri du Plessis en
Almari Vreugdenburg, albei vanjaar in gr. 1, sê mekaar die stryd aan tydens die Waterbergskool vir CVO in Modimolle se eerste atletiekbyeenkoms van die jaar. Foto: Herman Steyn

Support local journalism

Add Die Pos as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button