
Chris Luüs (44), sakeman van Bela-Bela, verskyn weer op Woensdag 19 Februarie in die Estcourt-streekhof in KwaZulu-Natal in verband met die dood van Annel Snyman (37), bekende diereliefhebber van die Loebies-gasteplaas buite die dorp.
Volgens die nasionale vervolgingsgesag sal Luüs op aanklagte van moord en dwarsboming van die gereg verskyn.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



