GalleriesSchools galleries

Boekevat en kekkelbekke

Skole spog met hul kulturele en akademiese uitblinkers.

Bekende gospel-sanger, Danie Botha, het op Dinsdag 4 Februarie Hoërskool Warmbad besoek. Botha het tydens sy besoek die leerders en personeel se harte aangeraak met bemoedigende woorde. Op die foto van links is Christiaan Naude, Grizel Lepart, Daleen en Danie Botha, Paul Liddle (skoolhoof), Rikus Labuschagne, Kyle Barnard en CJ Pretorius.

 

Hierdie groep leerders van Laerskool Warmbad het goue akademiese balkies ontvang vir hul volgehoue akademiese prestasie in gr. 6. Hulle is Chloë Pringle, Lindi Prinsloo, Leago Modiba, Adele Schoeman en
Karla Smith. Die ander leerders wat ook presteer het, was Zané Botha, Tarien Nortjé, Marelize van Baalen, Pieter Grobler, Brigitta Komlosy, Francois Marais, Pona Molekwa, Hernu Nortjé en Mark van der Westhuizen.

Support local journalism

Add Die Pos as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button