Jennifer Friedman en Chrissie Roodt is onlangs in voltydse poste by Laerskool Nylstroom aangestel. Friedman gee Engels vir die gr. 6-leerders en sosiale wetenskappe vir die gr. 5-leer-ders. Roodt gee kuns en kultuur vir die gr. 7’s en lewensoriëntering vir leerders in gr. 4-6.