Die Waterbergskool vir CVO in Modimolle se hoërskoolleerders, wat al die gasvry-
heidsleerders insluit, het op Woensdag 12 Februarie as kelners by ’n plaaslike restaurant opgetree en op dié manier baie van die gasvryheidsbedryf geleer én geld vir die skool ingesamel. Voor is Vanya Viviers, René Jooste, Ruan Campher, Stefan Roets, Christiaan Prinsloo, Ruvan du Plessis en Glaudette Skoonraad. Agter staan Elni Jooste, Annicka Kruger, Zelmia Smit, Cecil Botha, Adriaan Roets, Reitz Carshagen, Ruben Doubell en Colin Boshoff. Foto: Herman Steyn