EntertainmentLifestyle
Frikkies bied kuieraand aan
Hoërskool Frikkie Meyer in Thabazimbi bied op Vrydag 13 Maart ’n Knipmes & Lipstick-aand by die skool aan.
Die kunstenaars wat dié aand sal sorg vir stories en musiek is die bekende Andries Vermeulen en Coenie Bernhardt.
Die geleentheid begin om 17:30 (vir 18:00). Kaartjies kos R250 per persoon of R2 000 vir ’n tafel van 10 mense. Dit sluit ’n ete in.
Vir besprekings en meer inligting bel vir Roné by tel. 083 235 3798.



